“Die kind is nie dood nie” – of is sy? Met hierdie woorde eggo Ingrid Jonker se bekende gedig, soos voorgelees deur president Nelson Mandela by die parlementsopening in 1994.
Drie dramatekste het onlangs by Protea verskyn. Naas Nicola Hanekom se Die gebed van ’n halfmens en Herschelle Benjamin se Joshlin: meer as net ’n naam, verskyn ook Christo Davids se Laaitie mettie biscuits. Opvallend van dié dramatekste is die sosiaal-maatskaplike vraagstukke wat aan die bod kom.
- Lees Dewald Koen, ’n Afrikaanse letterkunde en vakdidaktiek-dosent aan die Nelson Mandela-universiteit, se volledige berig oor dié drie dramatekste in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
