Dramatiese verwikkelinge by Madlanga-kommissie

DIe NPV.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

Die afgelope week se sitting van die Madlanga-kommissie is gekenmerk deur opspraakwekkende getuienis, nuwe inhegtenisnemings en toenemende politieke druk, terwyl ondersoeke na beweerde groot­skaalse korrupsie en georganiseerde misdaad verdiep.

  • Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat vandag op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie