Home » E-Uitgawes

E-uitgawes

Reeds ‘n e-uitgawe gekoop?

Sien al die e-uitgawes wat jy gekoop het


Algemene vrae

Wat is ‘n e-uitgawe?

‘n Digitale replika van die gedrukte koerant wat jy op enige toestel kan lees.

Hoeveel kos ‘n enkele e-uitgawe?

R35 per uitgawe.

Op watter toestelle kan ek dit lees?

Enige toestel met ‘n webblaaier – rekenaar, tablet, of selfoon.

Kan ek e-uitgawes aflaai om te lees as ek nie aanlyn is nie?

Tans is dit net aanlyn beskikbaar.