Feroz Khan, geskorste adjunkhoof van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid, sal op 1 September voor die Madlanga-kommissie verskyn nadat hy enkele dae voor sy beplande verskyning by die kommissie in die hospitaal opgeneem is ná ’n beweerde sluipmoordaanval

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos