Aangesien die Velodrome in Bellville binnekort sy deure vir baanfietsry sluit, word ’n spesiale internasionale vaarwelbyeenkoms op Vrydag 13 November aangebied.
Dié Wes-Kaapse baanbyeenkoms sal boonop ook nog op die Saterdag én Sondag beslis word, waarna die gordyn op die laaste dag dat dié bekende gerief vir fietsry beskikbaar sal wees, finaal sal sak.
- Lees die volledige artikel hieroor in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
