Die Suid-Afrikaanse Reserwebank wil nuwe handelsmerklose kitsbanke landwyd instel, wat dit goedkoper sal maak vir kliënte om kontant te onttrek.
Rashad Cassim, die Bank se adjunkhoof, het onlangs op ’n mediabyeenkoms gesê die sentrale bank ondersoek die haalbaarheid van ’n sogenaamde “white-label”-kitsbankstelsel.
Dit sal beteken masjiene word nie noodwendig met ’n spesifieke bank geassosieer nie.
- Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
