Hoe kies jy ’n kundige vir hulp met jou beursie?

Ekonomie.
Foto ter illustrasie: Adobe Stock.

Een van die belangrikste, gereelde ver­antwoordelikhede vir enige individu is die keuses watter professionele kundiges jy moet aanstel in die doolhof van die moderne samelewing waarin ons is.

Ons elkeen benodig in een of ander stadium dokters, prokureurs, boekhouers, bouers, loodgieters, elektrisiëns en finansiële adviseurs, om maar net ’n paar te noem. Dit is omdat ons die dienste broodnodig het wat elkeen van hierdie beroepe verteenwoordig, maar ons het nie die tyd, kundigheid en vaardigheid wat dit van ’n mens vereis om dit self te doen nie.

  • Lees Heinrich Kruger, besturende direkteur van Kruger Internasionaal Bate- en welvaartbestuur, se volledige sakerubriek in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie