In wat lyk na ’n terugkrabbeling, het Mark Alexander, voorsitter van Saru, ontken dat Suid-Afrika noodwendig uit die Europese Kampioenebeker gaan onttrek. Uit verskeie mediaberigte blyk dit dat hy die herrie daaroor probeer besweer deur te sê die land bly verbind tot die kompetisie, maar soek steeds ’n beter rugbykalender

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie