Jou beursie loop oor . . . as jou begroting gedissiplineerd is

Spaargeld.
Foto: Adobe Stock.

’n Beursie wat oorloop, is ’n beursie wat met ’n gedissipli­neerde begroting bestuur word.

Teen hierdie tyd vertrou ek dit is ál die lesers van “My Beursie se Lewe” wat die beginsels reeds getrou prakties toepas.

Die doelwit van jou persoonlike en gesinsbegroting is om te verseker dat jou uitgawes deurlopend minder is as jou inkomste. Deur dit reg te kry, sal jy dus ’n groeiende surplus opbou, wat ’n veiliger hawe as in jou beursie benodig.

  • Lees Heinrich Kruger, die besturende direkteur van Kruger Internasionale Bate- en welvaartbestuur, se volledige artikel in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie