KYK: Junior Bokke meet kragte teen Fidji in Kaapstad

Die Junior Springbokke. Foto: SA Junior Rugby/Facebook
Die Junior Springbokke. Foto: SA Junior Rugby/Facebook

Die Junior Bokke sal Dinsdag om 15:00 teen Fidji speel, ná hulle vyf dae gelede vir Chili 97-0 pak slae gegee het.

Die Junior Bokke sal dan Saterdag om 14:30 teen Georgië te staan kom om die toernooi af te sluit.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie