Die provinsiale regering in Limpopo skuld van sy munisipaliteite bykans R1 miljard vir eiendomsbelasting en munisipale dienste.
Dit is volgens die provinsiale tesourie se jongste verslag oor die toestand van munisipale finansies.
Van die R942,9 miljoen wat teen 31 Maart uitstaande was, skuld die provinsie al vir langer as ’n jaar ongeveer R727 miljoen.
- Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
