Suid-Afrika kon sweerlik vir ’n beter LIV-gholftoernooi by Steyn City gevra het.
Gayton McKenzie, minister van sport, kuns en kultuur, was in sy noppies met dié toernooi. “Die sukses van LIV Gholf Suid-Afrika was ’n demonstrasie van wat ons land op die internasionale verhoog kan aanbied.
“Dis met trots dat ons LIV volgende jaar weer gaan verwelkom.”
- Lees Stehan Schoeman se berig oor die LIV-gholftoernooi in die jongste uitgawe van Die Papier, wat tans op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
