’n Liggaam is die somtotaal van sy ledemate, elkeen is dus nie gelyk aan die liggaam nie. Die kop, liggaam, arms en bene is nie die hele liggaam nie en is elk weer opgemaak uit unieke dele soos die oë, mond, ore, verstand en skedel, ensovoorts.
’n Huis bestaan uit ’n fondament, stutmure, pilare en ’n dak. Elkeen is saamgestel uit verskillende materiale. Die huis is nie net ’n dak, muur of fondament nie en nog minder die water, sand, klip, sement, staal, hout en dakbekleding wat inmekaar gevoeg word om die huis te vorm.
- Lees Heinrich Kruger, besturende direkteur van Kruger Internasionaal Bate- en welvaartbestuur, se volledige sakerubriek in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
