Altesame 18 senior polisielede en wetsoepassingsbeamptes is in hegtenis geneem, geskors of aangekla sedert die Madlanga-kommissie van ondersoek in September verlede jaar met openbare sittings in Pretoria begin het.
Pres. Cyril Ramaphosa het die kommissie ingestel ná bewerings van korrupsie en bande met georganiseerde misdaad binne die polisiediens. Intussen is ’n web van beweerde tenderbedrog, geldwassery, dwelmdiefstal en interne magsgevegte blootgelê.
- Lees die volledige berig oor dié kwessie in die nuwe uitgawe van Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
