‘Mbalula se politieke flaters kan ANC kos’

Fikile Mbalula, sekretaris-generaal van die ANC. Foto: Gallo Images/Sharon Seretlo.
Fikile Mbalula, sekretaris-generaal van die ANC. Foto: Gallo Images/Sharon Seretlo.

Die volste stembrief ooit

Die OVK het Woensdag ná die hofuitspraak die kandidaatlyste gepubliseer.

  • Volgens Ashor Surapen, voorsitter van die DA se fede rale raad, is die DA die “enigste party wat op elke stembrief, in elke wyk en munisipaliteit” verskyn.
  • 136 790 kandidate sal meeding, teenoor 95 427 in 2021.
  • 10 526 munisipale setels is op die spel.
  • Net 0,5%, van die kandidate is onafhanklik.
  • Vroue maak 38% van alle kandidate uit.
  • 32% van kandidate is jonger as 40.
  • Byna een uit elke drie kandidate in die hele land ding in die agt metro’s mee.
  • Johannesburg het 75 partye op sy PR-stembrief (Wyk 18 alleen het 63 wykskandidate), gevolg deur Tshwane (70), eThekwini (69), Ekurhuleni (67) en Kaapstad (55)

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos