Metropolisie in Jhb het ’n verdagte wat vermoedelik met die dodelike skietvoorvalle die afgelope naweek in Westbury verbind word, in Lenasia-Suid in hegtenis geneem, waar hy in besit van ’n rewolwer met ’n afgevylde reeksnommer gevind is

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos