Dr. Kgosientsho Ramokgopa, die minister van elektrisiteit en energie, kan nie koolstofbelasting opskort nie, meen Willie Aucamp, die minister van omgewingsake.
“Hy kan nie net koolstofbelasting opsyskuif nie. Dis nie hoe dit werk nie.”
Aucamp het die afgelope naweek by die DA se federale kongres met Die Papier gepraat.
Koolstofbelasting – ’n heffing op kweekhuisgasvrystellings gegrond op die “besoedelaar-betaal”-beginsel – is onder die loep nadat Ramokgopa volgens News24 aangedui het hy werk aan ’n voorstel om dit op te skort.
- Lees die volledige berig in die jongste uitgawe van Die Papier.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
