Moqhaka: Skuld aan Eskom, korrupsie word ondersoek

Skuld.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

Kroonstad, wat deel is van die Moqhaka- plaaslike munisipaliteit, se finansiële krisis ver­diep: Sy Eskom-skuld is ongeveer R2,45 miljard, daar is tans ’n ondersoek deur die Valke na beweerde bedrog en korrupsie in die munisipaliteit, en ’n toenemende kabeldief­stalprobleem.

“Die voortdurende gebrek aan instandhouding skep ’n laerisiko-omgewing vir misda­digers,” sê Chris Dalton, die DA-raads­lid en burgemeesters­kandidaat in Moqhaka.

  • Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos