‘Muse . . . vertel die ou storie vir ons moderne tyd. Vind die begin’

‘n Toneel uit die fliek The Odyssey. Foto: IMDB

Hierdie woorde is deel van die inleiding tot Homeros, die antieke Griekse digter van die 8ste eeu v.C., se “Odusseia”, in ’n vertaling deur Emily Wilson – die eerste van die “ou storie” na Engels deur ’n vrou. Homeros het met die “Odusseia” en “Ilias” fragmente van verhale oor die Trojaanse Oorlog opgediep, wat vier of vyf eeue voor sy leeftyd plaasgevind het.

Die regisseur Christopher Nolan het na Wilson se vertaling van die “Odusseia” vir sy rolprent The Odyssey verwys.

  • Lees Alida Kok, ’n dosent in politiek aan Akademia, se volledige rubriek in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie