’n Chinese burger is vandag, 10 dae ná die vloede in Nepal, lewend uit ’n diep, toegepoelde hidroëlektriese tonnel gered te midde van ’n intense internasionale reddingspoging waartoe ook Suid-Afrika se Gift of the Givers reeds gevra is om hulp te verleen.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos