’n Man wat deur die Britse owerhede vir die beweerde moord op sy vrou en twee dogters gesoek word, is Vrydagaand deur die SAPD se misdaadintelligensie-eenheid en Interpol in Kensington, Johannesburg, in hegtenis geneem, slegs 5 dae nadat hy SA binnegekom het

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie