’n Wes-Kaapse polisiekaptein wat die moord op die voormalige burgemeester van Knysna, Aubrey Tsengwa, ondersoek het, is dood tydens ’n skietgeveg met ’n verdagte gedurende ’n polisie-operasie by die Sewende Laan- informele nedersetting, waar beamptes die besit van onwettige vuurwapens ondersoek het

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos