Ná 3 onsuksesvolle pogings om borgtog te bekom, sal die Noordwes-sakeman Brown Mogotsi na verwagting vandag in die Johannesburgse landdroshof vir voorverhoorverrigtinge op aanklagte van onwettige besit van ’n vuurwapen en ammunisie, meineed en verydeling van die gereg verskyn

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos