Ná ’n Vlak 6-weerwaarskuwing en swaar reën het modderstortings KwaZulu-Natal getref. Minstens drie huise het ineengestort en 14 mense is geraak in die Itshelimnyama-gebied naby Pinetown.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos