Terwyl Israel op pad is na sy volgende algemene verkiesing – waarskynlik 2 Augustus – betree die land se politiek een van sy mees wisselvallige tydperke in dekades. Aan die een kant noem pres. Donald Trump van Amerika Benjamin Netanyahu, Israelse premier, se optrede in Libanon “f***ing crazy”. Andersyds word Netanyahu se regse koalisie onder druk geplaas deur eksterne konflik, interne koalisiebreuke en ’n sterker opposisie.
- Lees Jurie van der Walt, ’n vryskutjoernalis wat op die Midde-Ooste fokus, se volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
