-
Hof verklaar ‘Terror’ Lekota was onbevoeg om eie sake te hanteer
Die Hooggeregshof in Pretoria het Maandag in ’n uitspraak verklaar dat die bekende politikus Mosiuoa Gerrard Patrick Lekota, ook bekend…
-
ANC-opvolgstryd sypel orals in: Dié watertrappery raak SA
Die ANC se faksiegevegte woed al hoe feller voor die 2027-leierskonferensie en adj. pres. Paul Mashatile kry reeds meer slae…
-
Platsak, maar pryse styg net
1 April kan moontlik werklik soos gekkedag voel wanneer prysstygings ons tref. Brandstofpryse gaan waarskynlik rekordhoogtes bereik, elektrisiteitstariewe styg ver…
-
Bek-en-klouseer in Wes-Kaap: Meer as 75 000 diere reeds ingeënt
Die provinsiale bek-en-klouseer gesamentlike operasionele sentrum (JOC) het verlede week vergader om die jongste verwikkelinge rondom die siekte in die…
-
Verslag: DA-leiers kry glo spesiale salarisaanvullings van tienduisende
Terwyl die Demokratiese Alliansie hard werk om hul kandidate in plek en gereed te kry vir die munisipale verkiesing later…
-
Prokureur in Johannesburgse middestad doodgeskiet
Die nuus dat ’n 35-jarige vrou, glo ’n prokureur, Maandagoggend in die Johannesburgse middestad doodgeskiet is, het soos ’n veldbrand…
-
‘Housewives’ se Mel en Peet Viljoen moet hoop vir deportasie
Die inhegtenisneming van die glanspaar Peet en Mel Viljoen in die VSA het uiteenlopende reaksie plaaslik ontlok. Die egpaar is…
-
Ekapa-myntragedie: Laaste 2 liggame gevind ná modderstorting in myn 5 vaskeer
Sedert die ondergrondse modderstorting op 17 Februarie vanjaar, het reddingspanne verwoed by die Ekapa-myn in Kimberley vir vyf vermiste mynwerkers…
-
Stigting maak honderde bedreigde pikkewyne self groot
Meer as 200 hoogs bedreigde Afrika-pikkewyne het sedert die begin van die jaar by die Suider-Afrikaanse Stigting vir die Bewaring…
-
Trump oorweeg aanvalle op kragstasies in Iran weens Hormoes-blokkade
Pres. Donald Trump van Amerika sê indien Iran nie die Straat van Hormoes binne 48 uur gaan heropen nie, sal…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










