Nuus

Die jongste plaaslike en internasionale nuus.

Brekende Nuus

  • Wêreldbeker-sokker vanaand tot môreoggend: Spanje t. Kaap Verde (18:00), België t. Egipte (21:00), Saoedi-Arabië t. Uruguay (00:00) en Iran t. Nieu-Seeland (03:00)

  • Amerikaanse mediamaatskappy Fox Corp het aangekondig dat dit die stroomdiens Roku in ’n kontant-en-aandele-ooreenkoms gaan verkry wat die stroomreus op $22 miljard waardeer

  • Die Kaapstadse burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekuriteit, JP Smith, berei regstappe voor oor wat die hof reeds as ’n onwettige klopjag op sy kantoor verklaar het, toe sy en mede-komiteelid Xantha Limberg se kantore in Januarie verlede jaar deursoek na beweerde tenderbedrog

  • Die regspan van die beweerde misdaadbaas Vusimuzi ‘Cat’ Matlala het sy aansoek om die staat te dwing om verdere bewyse bekend te maak, teruggetrek nadat aanklaers die dokumente en materiaal oorhandig het wat volgens die verdediging noodsaaklik is om hul saak voor te berei

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie