Brekende Nuus
-
Legendariese jazz-pianis Abdullah Ibrahim is in die ouderdom van 91 in Duitsland oorlede, ná hy vir ’n kort tyd siek was
-
VSA-pres. Donald Trump het in Genève aangekom om die G7-beraad van wêreldmoondhede in Frankryk by te woon, terwyl bondgenote hoop dat sy voorlopige ooreenkoms met Iran sal lei tot die vinnige heropening van die Straat van Hormoes
-
SA se bateklas het gestyg, met die rand wat versterk het, aandele wat geklim het en staatseffekte wat verstewig het namate die dollar verswak en oliepryse tot ’n laagtepunt van drie maande gedaal het ná ’n voorlopige ooreenkoms tussen die VSA en Iran
-
Wêreldbeker-sokker vanaand tot môreoggend: Spanje t. Kaap Verde (18:00), België t. Egipte (21:00), Saoedi-Arabië t. Uruguay (00:00) en Iran t. Nieu-Seeland (03:00)
-

Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 15 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die sportwêreld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee
-
Ons eerste redaksie, met plek vir medewerkers
Die eerste redaksie van Die Papier bestaan uit ’n veelsydige span uit verskillende generasies: Barnard Beukman, redakteur ’n Ervare joernalis,…
-
Ontmoet Belgiese eerste minister se kat: Van skuiling tot kollig
In die dikwels troebel en geheimsinnige politieke wêreld, word troeteldiere al lankal as betroubare bondgenote gebruik om politici se harde…