Nuus

Die jongste plaaslike en internasionale nuus.

Brekende Nuus

  • Die organisasie March and March het ’n petisie by die Parlement ingedien waarin die Nasionale Vergadering versoek word om die huidige toestand van immigrasiebeheer te ondersoek, met verwysing na die misbruik van Suid-Afrika se asielstelsel as een van die redes waarom die wetgewer moet ingryp

  • President Cyril Ramaphosa het die opening van die Suid-Afrikaanse Reserwebank se museum by hul hoofkantoor in Pretoria verwelkom en gesê die museum nooi Suid-Afrikaners uit om na te dink oor die rol van die SARB en sy doel

  • Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar

  • Die 3de uitsending van Die Papier Praat is nou op ons YouTube-blad beskikbaar

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie