Brekende Nuus
-
Die regspan van die beweerde misdaadbaas Vusimuzi ‘Cat’ Matlala het sy aansoek om die staat te dwing om verdere bewyse bekend te maak, teruggetrek nadat aanklaers die dokumente en materiaal oorhandig het wat volgens die verdediging noodsaaklik is om hul saak voor te berei
-
Amerikaanse vise-president JD Vance sê die VSA verwag dat Iran nie tolgelde sal hef op skeepsverkeer deur die Straat van Hormoes nie, maar dat die kwessie deel van die nuwe vredesooreenkoms bespreek sal word
-
Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het gesê sy oorweeg steeds die inhoud van president Cyril Ramaphosa se interdikaansoek wat Vrydag teen die Parlement ingedien is
-
Minister van finansies, Enoch Godongwana, sê hy kan nie die besonderhede bekend maak van die ondersoek deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens na Hazim Mustafa, die koper van die Phala Phala-buffels, nie
-

DKD-minister: Almal se kwaai gunsteling
“Nangu Mlungu”, ’n liedjie oor die minister in beheer van ons tronke, het sosiale media ’n week of twee gelede soos ’n bom getref. Die lirieke van dié oorwurm, hoofsaaklik in Zoeloe, is eenvoudig: “Hier…