Brekende Nuus
-
Die Chinese president Xi Jinping het by die Brics-beraad gesê die oorlog in die Midde-Ooste, wat ontstaan het ná die Amerikaanse en Israelse aanvalle op Iran aan die einde van Februarie, dien nie die belange van die wêreld nie
-
Ná Bafana Mahungela skuldig bevind is aan die moord op die onderwyseres Kirsten Kluyts, asook aan poging tot verkragting, roof met verswarende omstandighede en verydeling van die gereg, oorweeg hy dit om weer ’n regsverteenwoordiger aan te stel nadat hy homself deur die hele verhoor verteenwoordig het
-
VSA-pres. Donald Trump sê dat Jemen se Iran-gesteunde Houthi-vegters, wat beheer oorgeneem het van ’n noodsaaklike skeepsroete wat Europa en Asië verbind, Washington versoek het om nie in te gryp nie
-
Ondersoekers vermoed dat die treinontsporing in Noordwes-Frankryk, waarin 43 mense beseer en een ernstig beseer is, die gevolg van sabotasie was
-

’n Derde van kiesers voel deesdae vere
Stel jy baie belang? Stel jy soortvan belang? Of gee jy nie ’n duit om nie? Volgens die jongste peiling van die marknavorsingsgroep Ipsos val geregistreerde kiesers in een van dié drie kategorieë. Met die…