Nuwe Zondo-drama: Staatskapers kom steeds weg

Oud-hoofregter Raymond Zondo
Oud-hoofregter Raymond Zondo

Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) en sy ondersoekdirektoraat teen korrupsie (Idac) het steeds nie onbelemmerde toegang tot die inligting wat hulle nodig het om beweerde staatskapers te ondersoek en te vervolg nie.

Die Papier kan onthul dat die stilte oor toegang tot miljoene dokumente in harde en digitale formaat, wat uit die Zondo-kommissie van ondersoek na bewerings van staatskaping spruit, nie beteken die probleem is uiteindelik opgelos nie.

  • Lees skrywer en joernalis Jana Marx se berig oor dié situasie in die jongste uitgawe van Die Papier, wat van vandag af op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie