Omstrede sakeman Suliman Carrim moet op 14 Augustus weer voor die Madlanga-kommissie verskyn, tensy hy kan bewys dat hy medies ongeskik is om te getuig, want dit is die 5de keer dat Carrim se verskyning voor kommissie uitgestel word weens sy beweerde swak gesondheid

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie