Die oorlog in die Midde-Ooste ontwrig een van Suid-Afrika se belangrikste markte vir sitrus, jaag verskepingskoste op, verleng vervoertye en demp die vraag terwyl die bedryf die hoogtepunt van sy uitvoerseisoen bereik.
Die Sitruskwekersvereniging van Suider-Afrika (CGA) het vandeesweek gesê hy het sy raming vir sitrusuitvoer in 2026 tot 205,3 miljoen kartonhouers van 15 kg elk teenoor ’n aanvanklike skatting van 209,4 miljoen kartonhouers verlaag.
- Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
