Opwindende era lê voor vir atletiekwêreld – en deel jou sportfoto’s!

Janelle Kirkpatrick van die Hoërskool Menlopark.

Daar is heelwat om oor opgewonde te wees in die Suid-Afrikaanse atletiekwêreld, veral in hekkies-geledere, wat op die drumpel staan van ‘n nuwe bloeitydperk in die 100m-hekkies. Drie atlete staan aan die voorpunt van hierdie aanslag: Megan Nieman (Menlopark), Tumi Ramokgopa (Prestige College) en Janelle Kirkpatrick (Menlopark)

Lees dié berig en deel jou sportnuus met Die Papier.

Elke uitgawe gaan ’n fotoblad vir skolesportfoto’s hê. Ouers, leerlinge, skole en fotograwe, stuur gerus daardie treffende aksiefoto’s van die sportveld.

Onderskrifte by die sportfoto’s moet die spelers se naam en van bevat, die betrokke skool se naam, waar en wanneer die wedstryd gespeel is, die uitslag van die wedstryd, ouderdomsgroep, asook die fotograaf se naam. Alle fotograwe sal erkenning kry en mag ’n e-posadres of webwerf saam met die foto publiseer. Stuur dit gerus na skole@diepapier.co.za.

Daar is drie maniere om die volledige verhaal en die koerant te lees:

  1. Koop dit by jou naaste winkel.
  2. Laat dit tuis aflewer, deur ’n e-pos te stuur na diepapierintekening@onthedot.co.za, of bel 087 353 1291.
  3. Koop ’n e-koerant om elektronies deur te blaai en te lees. Kyk op die tuisblad van hierdie webwerf daarvoor.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie