Polisievakbond Popcru meen dat gebrekkige infrastruktuur, eerder as personeel se nalatigheid, moontlik tot ’n gevangene se ontsnapping uit die Rooigrond-gevangenis naby Mahikeng bygedra het, nadat die departement van korrektiewe dienste 8 amptenare kennis gegee het dat hulle skorsing oorweeg ná die voorval

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos