Pres. Cyril Ramaphosa het Leonard Lekgetho met ingang van 1 September as permanente hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid aangestel nadat hy sedert Februarie in die waarnemende pos gedien het ná Andy Mothibi se vertrek om die pos van nasionale direkteur van openbare vervolgings te aanvaar

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos