Pres. Cyril Ramaphosa het sy meegevoel uitgespreek met die families van die 44 mense wat omgekom het toe ’n veerboot Dinsdag op die Karibameer omgeslaan het: ‘As Suid-Afrikaners staan ons vandag in solidariteit met die mense van Zimbabwe terwyl ons hierdie groot lewensverlies betreur’

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos