Pres. Cyril Ramaphosa sê hy sal hom nie uitlaat oor die skokkende getuienis wat by die Madlanga-kommissie van ondersoek gelewer word nie, en beklemtoon dat die verrigtinge eers afgehandel en al die getuienis volledig oorweeg moet word voordat enige gevolgtrekkings gemaak kan word

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie