Prokureurs vir genl.maj. Feroz Khan, nou afgedankte adjunkhoof van die polisie se misdaadintelligensie-afdeling, het aangedui dat hulle sy afdanking moontlik in die hof gaan betwis en voer aan dat die besluit onreëlmatig was en die gevolg van ’n prosedurele versuim is

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos