Rassie oor 3de Bok-toets teen All Blacks: ‘Ons weet hoe dit gevoel het ná die 1ste wedstryd in Johannesburg, en só ’n resultaat gee ’n span werklik nuwe momentum, daarom twyfel ons geensins dat hulle alles in die stryd sal werp om dié toets te wen voor die laaste wedstryd van die reeks volgende week in die VSA nie’

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos