Rassie oor Pollard in beginspan bo Libbok én Sacha FM: ‘Handré het al onder geweldige druk vir ons [resultate] gelewer, en ons glo dat dit wat hy en Cobus aan die begin van die wedstryd kan bydra, tesame met die moontlikheid om Morné en Sacha later met hul verskillende speelstyle in te span, hierdie naweek tot ons voordeel sal wees’

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos