Vanjaar se interdistrikte-rolbaltoernooi, wat die beste spelers van oor die land heen lok, is volgens Rolbal Suid-Afrika se president, David Hamer, die hoeksteen van dié sport. Johannesburg is die verdedigende kampioen in die mans ope-afdeling, terwyl die Westelike Provinsie die vroue-kroon dra.
Ja, groot sporte soos rugby, krieket en gholf sal groot aandag op Die Papier se sportblaaie kry, maar die kleiner kodes gaan ook hul plek op ons sportblaaie geniet! Ons gaan op kleiner en minder bekende sporte se deelnemers en ampsdraers aangewese wees om ons op hoogte te hou. Stuur gerus inligting aan Stehan by sport@diepapier.co.za.
Lees dié berig en soveel meer sportnuus in Die Papier. Kyk ook watter sport vir jou hierdie naweek wag in sportredakteur, Stehan Schoeman se handige TV-gids.
Daar is drie maniere om die volledige verhaal en die koerant te lees:
- Koop dit by jou naaste winkel.
- Laat dit tuis aflewer, deur ’n e-pos te stuur na diepapierintekening@onthedot.co.za, of bel 087 353 1291.
- Koop ’n e-koerant om elektronies deur te blaai en te lees. Kyk op die tuisblad van hierdie webwerf daarvoor.
