Die invloed van die voormalige Springbok-afrigter Heyneke Meyer speel reeds ’n groot rol by die SWD Arende wat die verlede naweek in die vierde ronde van die SA Beker in George met die Boland Kavaliers 33-24 afgereken het.
Meyer, wat aan die begin van die seisoen as afrigter by die SWD oorgeneem het, het ’n merkbare verskil gemaak.
Die kompetisie hervat op 11 April wanneer die Valke in Kempton Park teen die SWD Arende speel.
- Lees Hennie Koortzen se volledige artikel n Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
