Sake-argief | Die Papier

Apple se hoof ‘dans ’n ander soort dans’
John Ternus het verlede week as Apple se uitvoerende hoof oorgeneem. Hy neem die leisels oor van ’n maatskappy wat die slimfoonmark oorheers, maar wat by sy mede­dingers agterbly wat kunsmatige intelligensie (KI) betref. Een van sy grootste uitdagings sal wees om die maatskappy se afhanklikheid van China te balan­seer, terwyl hy terselfdertyd die skerp […]

The post Apple se hoof ‘dans ’n ander soort dans’ appeared first on Die Papier.

Só lei winkels jou aan neus
Suid-Afrikaanse huishou­dings tel elke rand, maar die kleinhandelaars wat om hul geld meeding, beskik oor ’n gedugte voordeel: Hulle verstaan hoe mense inkopies doen, dikwels beter as wat die koper homself verstaan. Van die oomblik dat klante ’n trollie neem, betree hulle ’n omgewing wat sorgvuldig ontwerp is om te beïnvloed waar hulle loop, wat […]

The post Só lei winkels jou aan neus appeared first on Die Papier.

Bek-en-klouseer: Vinnige optrede oor bewerings van onbillike pryse geloof
Terwyl Suid-Afrikaanse boere ’n stryd voer teen die ergste voorval van bek-en-klouseer wat die land nog gehad het, is daar bewerings dat enstowwe se pryse onbillik verhoog is. Die nuwe minister van landbou, Willie Aucamp, het Vrydag ’n vergadering met die Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) gehad om bewerings van ernstige oortredings wat verband hou met die pryse van […]

The post Bek-en-klouseer: Vinnige optrede oor bewerings van onbillike pryse geloof appeared first on Die Papier.

Kosinflasie val, maar Suid-Afrikaners word steeds net al hoe armer
Konsinflasie val – maar jy moet meer opdok by die betaalpunt. Jy kners op jou tande wanneer jou petrolliggie begin flits. En het jy al bereken hoeveel meer jy vir elektrisiteit opdok? Lewenskoste word toenemend duur. Verbruikers knyp beursies toe waar moontlik, en iets waaraan daar eerste gesny word, is die kosbegroting, sê kenners. In dié uitgawe is daar ’n paar berigte oor stygende kostes: Ons verduidelik hoekom jy duurder betaal vir kos al het voedselinvlasie gedaal; hoe winkels jou sielkundig aan die neus lei om meer in jou waentjie te laai; en Barnard Beukman se Oogpunt-rubriek vra verbruikers om politici verantwoordbaar te hou vir stygende kragpryse.

The post Kosinflasie val, maar Suid-Afrikaners word steeds net al hoe armer appeared first on Die Papier.

Huis, pondok of huur?
Vir ’n nuwe generasie Suid-Afrikaners word die droom om die sleutels van jou eie huis vas te hou al hoe moei­liker, en dit gaan oor veel meer as die verbandpaaiemente. Nuwe data van Lightstone Property wys hoe ingrypend die verskuiwing is: Huiskopers jonger as 35 het van 44% van alle kopers in 2005 tot net […]

The post Huis, pondok of huur? appeared first on Die Papier.

Verbruikers moet aanhou suutjies trap
Suid-Afrikaanse huishou­dings handhaaf versigtige bestedingspatrone en gee voorkeur aan noodsaaklikhede bo nie-noodsaaklike uitgawes. Wêreldwye oliepryse, plaaslike munisipale tariewe en komende rentekoersbesluite gaan huishoudings se ekonomiese vooruitsigte bepaal. Suid-Afrikaanse verbruikers gaan die volgende drie maande tegemoet met ’n gemengde ekonomiese werklikheid. Hoewel inflasie op kort termyn van die onlangse hoogtepunt van 5% in Junie 2026 gedaal […]

The post Verbruikers moet aanhou suutjies trap appeared first on Die Papier.

Heelpad opdraande: Brandstofpryse styg wéér
Suid-Afrikaners sal vanaf Woensdag aansienlike verhogings by die petrolstasie ervaar nadat die regering prysstygings vir alle brandstoftipes aangekondig het. Die departement van minerale en petroleumbronne het Maandag bevestig dat petrol-, diesel- en paraffienpryse almal vanaf 2 September sal styg, met dieselgebruikers wat die grootste verhogings sal moet dra. Petrolgebruikers sal R1,34 per liter ekstra betaal vir […]

The post Heelpad opdraande: Brandstofpryse styg wéér appeared first on Die Papier.

Discovery-hoof Adrian Gore het Vitality in die bad uitgedink
Sê nou Discovery probeer nie mediese dekking aan gimnasiumlede verkoop nie, maar beloon eerder sy eie lede om gimnasium toe te gaan? Dié innoverende gedagte het by Adrian Gore, hoof en stigter van Discovery, in die bad opgekom nadat sy span lank geworstel het met ’n voorgestelde vennootskap met Health & Racquet Club. Die idee sou […]

The post Discovery-hoof Adrian Gore het Vitality in die bad uitgedink appeared first on Die Papier.

Generiese kitsbanke kom dalk
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank wil nuwe handelsmerk­lose kitsbanke land­wyd instel, wat dit goedkoper sal maak vir kliënte om kontant te onttrek. Rashad Cassim, die Bank se adjunkhoof, het onlangs op ’n mediabyeenkoms gesê die sentrale bank ondersoek die haalbaarheid van ’n sogenaamde “white-label”-kitsbankstelsel. Dit sal beteken masjiene word nie noodwendig met ’n spesifieke bank geassosieer nie.

The post Generiese kitsbanke kom dalk appeared first on Die Papier.

Lojaliteit te koop
Suid-Afrika het ’n toegewyde lojaliteits­mark. Volgens ’n studie van die Truth & BrandMapp Loyalty White­paper maak 85% van die bevolking ten volle gebruik van meer as tien lojali­teitsprogramme. Die bekendste programme is e-Bucks, Virgin Active, TFG en Vodacom. Die kaarte word ook internasionaal erken.

The post Lojaliteit te koop appeared first on Die Papier.