Lojaliteit te koop

Betaal.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

Suid-Afrika het ’n toegewyde lojaliteits­mark. Volgens ’n studie van die Truth & BrandMapp Loyalty White­paper maak 85% van die bevolking ten volle gebruik van meer as tien lojali­teitsprogramme.

Die bekendste programme is e-Bucks, Virgin Active, TFG en Vodacom. Die kaarte word ook internasionaal erken.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos