-
Brandstofkrisis dreig om SA ekonomie te roer, mense se sakke te ruk
Suid-Afrika staar ’n ongekende brandstofkrisis in die gesig wat die land se ekonomiese herstel kan verwoes, met petrolpryse wat na…
-
SA se oudituitslae: R42,6 miljard se onreëlmatige uitgawes én R1,42 miljard vermors
Die ouditeur-generaal van Suid-Afrika, Tsakani Maluleke, se oudituitslae vir die 2024-2025 boekjaar is vandag bekendgemaak. Die verslag toon ’n skokkende…
-
Heffings vir konstruksiestaal teen China en Thailand ingestel: Só moet dit plaaslike vervaardigers help
Te danke aan Amerikaanse president Donald Trump is “tariewe” een van die woorde wat ekonome die meeste gebruik het in…
-
Ekonoom Waldo Krugell: ‘Ons het groter probleme as Iran’
Kom ons vergeet vir ’n oomblik van die oorlog in Iran. Die impak wat die baie hoë olieprys en die…
-
Agbiz-hoofekonoom, Wandile Sihlobo: ‘Landbou is waar als begin’
Die staat gaan glo uiteindelik sy 2,5 miljoen hektaar landbougrond aan swart boere beskikbaar stel – ’n stap wat een…
-
China skép nadat VSA se invoertariewe Afrika tref
China se nuwe zero-tariefbeleid vir 53 Afrika-lande, insluitend Suid-Afrika, begin op 1 Mei en behoort verligting te bied teen die…
-
Konflik in die Midde-Ooste: Boere suig aan agterste speen
Die konflik in die Midde-Ooste is slegte nuus vir Suid-Afrika se boere, sê Wandile Sihlobo, landbouekonoom en presidensiële gesant oor…
-
Die Papier se Sake-blaaie: Top ekonome skryf vir ons
’n Verskeidenheid top ekonome gaan gereeld op Die Papier se Sake-blaaie hul mening en analise oor die ekonomie, finansies, maatskappye,…
Brekende Nuus
-
Die Libanese president, Joseph Aoun, het die land se suide besoek tydens ’n verrassingsbesoek aan ’n stad naby ’n strategiese Hezbollah-posisie wat onlangs deur Israel ingeneem en opgeblaas is
-
Die Chinese president, Xi Jinping, het ook nou in die Indiese hoofstad aangekom om ’n beraad van die BRICS-groep van lande by te woon
-
Die ANC se Andile Lungisa het sekretaris-generaal Fikile Mbalula hof toe gesleep nadat hy na bewering onregmatig van die party se kandidaatlys vir Nelson Mandelabaai verwyder is, wat hom volgens sy hofaansoek die geleentheid ontneem het om aan die plaaslike regeringsverkiesing van 4 November deel te neem
-
Kaapstad-verkeersbeamptes het die SAPD in die vroeë oggendure gehelp om 6 vermeende kapers vas te trek nadat hulle op ’n moontlik gekaapte voertuig reageer het, met 3 verdagtes wat deur verkeersbeamptes en nog 3 deur die SAPD aangekeer is, terwyl die voertuig se eienaar later bevestig het dat dit in Mfuleni gekaap is en haar man tydens die voorval gesteek is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








