Saru-president: ‘Curriebeker bly van belang’

Mark Alexander, president van Saru.
Mark Alexander, president van Saru. Foto: Grant Pitcher, Gallo.

Die Curriebeker is die hoogtepunt van provinsiale rugby, ’n toernooi wat ­tradisie, uitnemendheid en die deurlopende gees van rugby in ons land verteenwoordig.

So beskryf Mark Alexander, president van Saru, die belangrikheid van die Curriebeker-reeks wat onlangs begin het.

Alexander het in ’n eksklu­siewe onderhoud met Die Papier die grootsheid van dié kompetisie beklemtoon.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie