Die Hoërskool Stellenberg se eerste rugbyspan is deeglik daarvan bewus dat hy tans in die visier van elke span in die land is. Gary van Loggerenberg, die mentor van Stellenberg se eerste span, reken die rugbykultuur wat geskep is en die geloof in hul strukture en afrigtingspan is die hoofrede vir sy onlangse sukses.
- Lees meer oor wat dié span só suksesvol maak, ná hulle onlangs rugbyreuse soos Paarl Gimnasium, Grey College en Paul Roos geklop het in Die Papier, wat vandag op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
