Die Junior Springbokke se sukses die afgelope paar jaar kan duidelik aan die sukses van skolerugby toegeskryf word.
Só reken die voormalige Springbok-losskakel Louis Koen.
Die Junior Bokke se sege in die o.20-Wêreldtoernooi van 104-7 oor Uruguay beklemtoon die stelling verder.
- Lees die volledige berig in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
